Nuwe Begin (Sponsored by ARK web design) * Nuwe Begin (Geborg deur ARK Webontwerp)

Nuwe Begin Christelike Bemagtiging Sentrum


As die Seun julle dan vrygemaak het, sal julle waarlik vry wees.
Johannes.8:36

 

ē Meer oor12 ReŽlsNatuurNavraeKontak

 
Opgedateer: 29 Maart 2017

Soek in hierdie webwerf  

 

 

Jesus red en genees liggaam, siel en gees

 

 

Welkom

Nuwe Begin Christelike Bemagtiging Sentrum

Nuwe Begin Christelike Bemagtiging Sentrum bied 'n Christelike Bemagtigingskursus aan vir manlike middel-afhanklike persone wat die wil het om te verander. Ons is 'n Afrikaans georiŽnteerde sentrum wat geleŽ is in die Groot-Karoo.

Lees meer by enige van die skakels hieronder

 

 

ē Meer oor12 ReŽlsNatuurNavraeKontak